Jaarboeke

Projekkomponent (Capita selecta) 700


 
Modulekode RFP 700
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud

'n Capita selecta vanuuit die verskeie modules wat verband hou met die navorsingsveld wat deur die navorsingsveldkoördineerder aanbeveel word. Navorsingsvelde:
• Omgewingspotensiaal
• Behuising en stedelike omgewings
• Erfenis en kulturele landskappe.

Modulekrediete 60.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 seminaar per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Argitektuur
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences